Google Drive
Die nuwe preekopnames en nuusbriewe sal van 11 Junie 2017 af op Google Drive gelaai word. Hierdie bladsy sal verder as 'n Argief gebruik word.
Help ons asseblief deur hierdie vraelys oor preekopnames in te vul:
Preke & Nuusbriewe
Om klankopnames aanlyn te luister, kliek op die skakel. Anders kan die preke ook gewoon afgelaai word. Preke kan ook op CDs geplaas word. Kontak gerus die kerkkantoor hiervoor.
Indien jy probleme het om die preek af te laai: Kliek regs op die blou skakel "Download File". Kies dan die opsie "Save target as" / "Save link as". Daar sal dan gevra word waar die mp3-lêer gestoor moet word. Kies 'n plek waar jy dit maklik weer sal kan opspoor. Die mp3-lêer sal nou daar gestoor word. Dit kan dalk 'n paar minute neem omdat die dokument groot is.
Indien jy probleme het om die preek af te laai: Kliek regs op die blou skakel "Download File". Kies dan die opsie "Save target as" / "Save link as". Daar sal dan gevra word waar die mp3-lêer gestoor moet word. Kies 'n plek waar jy dit maklik weer sal kan opspoor. Die mp3-lêer sal nou daar gestoor word. Dit kan dalk 'n paar minute neem omdat die dokument groot is.
Sondag 4 Junie
lantern_2017-06-04.pdf | |
File Size: | 1152 kb |
File Type: |
Oggenddiens: Ds Fanie Coetzee
Tema: Groot diensknegte
Skriflesing: Matteus 20:17-34 (26)
Tema: Groot diensknegte
Skriflesing: Matteus 20:17-34 (26)
20170604oggend.mp3 | |
File Size: | 5816 kb |
File Type: | mp3 |
Sondag 28 Mei
lantern_2017-05-28.pdf | |
File Size: | 971 kb |
File Type: |
Oggenddiens: Ds Willem Steyn
Tema: Kerugma - om te verkondig: Jesus Christus is die Here Skriflesing: Handelinge 2:14-36(36)
|
Aanddiens: Prof Chris van der Walt
Tema: Gebed in vertroue in God en sy beloftes is lewend, daarsonder dood. Skriflesing: Jakobus 1:2-8; 4:1-3; 5:13-18 (6)
|
Sondag 21 Mei
lantern_2017-05-21.pdf | |
File Size: | 1814 kb |
File Type: |
Oggenddiens: Ds Willem Steyn
Tema: Koinonia: onderlinge liefde wat die Vader en Seun sigbaar maak Skriflesing: Joh. 13:31-35 (34-35); 15:9-17
|
Aanddiens: Ds Fanie Coetzee
Tema: Gee my wysheid om U in die praktyk te dien Skriflesing: Jakobus 1:1-8, 13-18 (5)
|
Sondag 14 Mei
lantern_2017-05-14.pdf | |
File Size: | 1338 kb |
File Type: |
Oggenddiens: Ds Fanie Coetzee
Tema: Om vanuit jou verhouding met God, jou naaste (al is dit jou vyand) lief te hê Skriflesing: 1 Samuel 24 (7,16)
|
Aanddiens: Ds Willem Steyn
Tema: Ons mag mos kwaad word, dis mos natuurlik... of hoe? Skriflesing: Jakobus 1:19-27 (20-21)
|
Sondag 7 Mei
lantern_2017-05-07.pdf | |
File Size: | 1114 kb |
File Type: |
Oggenddiens: Ds Fanie Coetzee
Tema: So lief het God die wêreld...en my reaksie daarop Skriflesing: Johannes 3:1-21 (16)
|
Aanddiens: Ds Willem Steyn
Tema: Wat beteken dit om Christus se liggaam te eet en sy bloed te drink? Skriflesing: Lukas 22:7-23 (19-20)
|
Sondag 30 April
Prof Gert Breed
|
Prof Hennie Goede
|
Sondag 23 April
lantern_2017-04-23.pdf | |
File Size: | 2030 kb |
File Type: |
Ds Willem Steyn
Tema: Kinders, wat van die Here vertel Skriflesing: 2 Konings 5:1-27 (2-3)
|
Ds Fanie Coetzee
Tema: Aanbid Hom wat ook in stormtye is wie hy is Skriflesing: Matteus 14:13-36 (32)
|
Die Lantern vir 02 April het gedien as ons vakansie nuusbrief, die volgende nuusbrief word DV 24 April gepubliseer
Sondag 02 April
lantern_2017-04-02.pdf | |
File Size: | 2059 kb |
File Type: |
Ds Fanie Coetzee
Tema: Jesus stap, oppad na die kruis, weg van valse tempeldiens af Skriflesing: Markus 12:38- 13:2 (13:1a)
|
Ds Willem Steyn
Tema: Jesus se waarde word bepaal Skriflesing: Matteus 26:6-16 (8,10,15)
|
Sondag 26 Maart
lantern_2017-03-26.pdf | |
File Size: | 1960 kb |
File Type: |
Ds Fanie Coetzee
Tema: Die Koning kom- sien Hom vir wie Hy is Skriflesing: Lukas 18:31-34; 19:28-44 (19:37-38,42)
|
Ds Willem Steyn
Tema: Jesus reinig die tempel, sodat alle nasies die Here kan aanbid Skriflesing: Matteus 21:12-22 (13b-14)
|
Sondag 19 Maart
lantern_2017-03-19.pdf | |
File Size: | 1992 kb |
File Type: |
Prof Ben de Klerk
Tema: Loof die God van bemoediging wat ons bemoedig om ander te kan bemoedig Skriflesing: 2 Korintiërs 1:1-11 (3)
|
Prof Hennie Goede
Tema: God maak in Christus alles nuut- daarom moet ons in Hom nuut lewe! Skriflesing: Lukas 5: 33-39 (37)
|
Sondag 12 Maart
lantern_2017-03-12.pdf | |
File Size: | 2490 kb |
File Type: |
Prof Koos Vorster
Tema: Kyk na die reënboog! Skriflesing: Openbaring 4 (3-4)
|
Paul Maritz
Tema: Omdat ons saam met Jesus Christus gekruisig is, het die dood nie meer houvas oor ons nie, en kan ons ons lewens as offers vir God gee
|
Sondag 05 Maart
lantern_2017-03-05.pdf | |
File Size: | 1598 kb |
File Type: |
Ds Fanie Coetzee
Tema: Die wêreldmagte, die Antichris, God wat regeer, Daniël- en jy. Skriflesing: Daniël 11:21-45; 12 (13)
|
Ds Willem Steyn
Tema: Die Here verbind Homself- sonder mense se hulp- aan mense. Skriflesing: Genesis 12:1-5; 15:1-21; 17:1-14 (17:7)
|
Sondag 26 Februarie
lantern_2017-02-26.pdf | |
File Size: | 1579 kb |
File Type: |
Oggend: Ds Willem Steyn
Tema: Luister: Die Here leer ons hoe om te lewe Skriflesing: Jesaja 28:23-29 (26,29)
|
Aand: Ds Fanie Coetzee
Tema: Wat dink jy? - Doen jy? Skriflesing: Fillipense 3:17- 4:9 (4:8)
|
Sondag 19 Februarie
lantern_2017-02-19.pdf | |
File Size: | 1997 kb |
File Type: |
Oggend: Ds Fanie Coetzee
Tema: Wat op aarde (en in die geesteswêreld) help my gebed? Skriflesing: Daniël 10 (12)
|
Buitediens: Ds Willem Steyn
Tema: Waarom Bekommer jy jou so? Skriflesing: Matteus 6: 25-34 (31-33) |
Sondag 12 Februarie
lantern_2017-02-12.pdf | |
File Size: | 1616 kb |
File Type: |
Oggend: Ds Fanie Coetzee
Tema: Godbepaalde vergifnis en verlossing vir pleitende sondaars Skriflesing: Daniël 9: 20-27 (18,19;23-24)
|
Aand: Ds Willem Steyn
Tema: Christene wat Christus volg tot buite die kamp Skriflesing: Hebreërs 13:7-18 (13-16)
|
Sondag 05 Februarie
lantern_2017-02-05.pdf | |
File Size: | 1652 kb |
File Type: |
Oggend: Ds Willem Steyn
Tema: Kinders (en ouers), wat in afhanklikheid van ons hemelse Vader leef Skriflesing: Lukas 11: 1-13 (11-13) |
Aand: Ds Fanie Coetzee
Tema: Heeljaar JOOL Skriflesing: 2 Korintiërs 8:1-15 (1) |
|
|
Sondag 29 Januarie
lantern_2017-01-29.pdf | |
File Size: | 1524 kb |
File Type: |
Oggend: Ds Fanie Coetzee
Tema: Om deur God se bril na die werklikheid te kyk- ontstellend maar troosvol Skriflesing: Daniel 8 (26-28)
|
Aand: Ds Willem Steyn
Tema: Luister Skriflesing: Handelinge 17:16-34 (22-23)
|
Sondag 22 Januarie
lantern_2017-01-22.pdf | |
File Size: | 1795 kb |
File Type: |
Oggend: Ds Fanie Coetzee
Tema: Kind en pa en ma en oupa en ouma- luister en vertel van die Here Skriflesing: Psalm 78: 1-8 (3,4)
|
Aand: Ds Willem Steyn
Tema: As ons dan in Christus versadig is... Skriflesing: Kolossense 2:20; 3:1-17 (3:1)
|
Sondag 15 Januarie
lantern_2017-01-15_.pdf | |
File Size: | 2117 kb |
File Type: |
Oggend: Ds Willem Steyn
Tema: Moenie betaal nie- dis gratis! Skriflesing: Jesaja 55 (2) |
Aand: Ds Fanie Coetzee
Tema: Begenadigde- slaan in sagmoedige vertroue jou tent op in die teenwoordigheid van die Here Skriflesing: Genesis 12:10-13:18 (13:10-12,14,18) |
|
|
Sondag 04 Desember
lantern_2016-12-04.pdf | |
File Size: | 2740 kb |
File Type: |
Hierdie is die laaste Lantern publikasie vir 2016.
Sondag 27 November
lantern_2016-11-27.pdf | |
File Size: | 2135 kb |
File Type: |
Oggenddiens: Ds Fanie Coetzee
Tema: Lewe hierna - in gemeenskap met God en sy kinders Skriflesing: Matteus 22: 15-46 (30) |
Aanddiens by GK Oos - Kerssangdiens
Geen opname beskikbaar |
20161127oggend_web.mp3 | |
File Size: | 7648 kb |
File Type: | mp3 |
Sondag 20 November
lantern_2016-11-20.pdf | |
File Size: | 1773 kb |
File Type: |
Oggenddiens: Ds Willem Steyn
Tema: Hardwerkende mense wat slaap Skriflesing: Psalm 127 (2)
|
Aanddiens: Ds Fanie Coetzee
Tema: Die goue reël- Doen aan ander wat jy aan jouself gedoen wil hê Skriflesing:Matteus 5:43-48, 7:1-14 (7:12)
|
Sondag 13 November
lantern_2016-11-13.pdf | |
File Size: | 1988 kb |
File Type: |
Ongelukkig is die oggenddiens nie opgeneem nie.
|
Aanddiens: Ds Willem Steyn
Tema: Getroosde mense wat huil Skriflesing: Psalm 126 (6)
|
Sondag 6 November
lantern_2016-11-06.pdf | |
File Size: | 1846 kb |
File Type: |
Oggenddiens: Ds Willem Steyn
Tema: Om te leef soos iemand wat versadig is Skriflesing: Johannes 6:34-35, 41-8
|
Aanddiens: Paul Maritz
Tema: God openbaar Homself as soewerein en getrou – ken Hom so! Skriflesing: Jesaja 45:1-8 (5&6)
|
Sondag 30 Oktober
lantern_2016-10-30.pdf | |
File Size: | 2657 kb |
File Type: |
Oggenddiens: Ds Fanie Coetzee
Tema: Lewe in die magtige teenwoordigheid van die Here Skriflesing: Eksodus 40 (34) |
Aanddiens: Hervormingsdiens by Cachet
(geen opname beskikbaar) |
20161030oggend_web.mp3 | |
File Size: | 6400 kb |
File Type: | mp3 |
Sondag 23 Oktober
lantern_2016-10-23.pdf | |
File Size: | 1928 kb |
File Type: |
Oggenddiens: Ds Fanie Coetzee
Tema: Om die kwaad aan die oordeel van God oor te laat en steeds goed te doen Skriflesing: Romeine 12:1-21 (19,21)
|
Aanddiens: Prof Fika Janse van Rensburg
|
Sondag 16 Oktober
lantern_2016-10-16.pdf | |
File Size: | 1359 kb |
File Type: |
Oggend: Ds Fanie Coetzee
Tema: Om vanuit God se openbaring na die deurmekaar wêreld te kyk Skriflesing: Daniel 7 (9a,13)
|
Aand: Ds Willem Steyn
Tema: Ons glo in Jesus - ons glo ons saak is reg Skriflesing: Romeine 1:1-17 (17)
|
Sondag 9 Oktober
Oggend: Ds Willem Steyn
|
Aand: Ds Fanie Coetzee
|
Sondag 2 Oktober
lantern_2016-10-02.pdf | |
File Size: | 2232 kb |
File Type: |
Oggend: Ds Alwyn Tredoux
Tema: Eedswering Skriflesing: Matteus 5:33-37 |
Aand: Ds Fanie Coetzee
Tema: Ligdraers in die middel van 'n krom en korrupte wêreld Skriflesing: Filippense 2 (15,16) |
Sondag 25 September
lantern_2016-09-25.pdf | |
File Size: | 1701 kb |
File Type: |
Oggenddiens: Ds Fanie Coetzee
Tema: Wanneer die Here jou in jou fisieke beperkings ontmoet...! (Fokustyd Week 3) Skriflesing: Johannes 5:1-29 (7,14) |
Aanddiens: Prof Francois Muller
Tema: Jesus wat ons werklik lief het ten spyte ons “gebrekkige” liefde vir Hom. Skriflesing: Johannes 21:1-19 (17) |
Sondag 18 September - Fokustyd (Week 5)
lantern_2016-09-18.pdf | |
File Size: | 1447 kb |
File Type: |
Oggenddiens: Ds Willem Steyn
Tema: Wanneer die Here my altyd-weer in my geloofsvolharding ontmoet... Skriflesing: Skriflesing: Openbaring 1: 9-20 (12-13) |
Aanddiens: Ongelukkig is hierdie diens nie opgeneem nie.
|
Sondag 11 September - Fokustyd (Week 4)
lantern_2016-09-11.pdf | |
File Size: | 2535 kb |
File Type: |
Oggenddiens: Ds Fanie Coetzee
Tema: Wanneer die Here my altyd-weer in my geloofsworsteling ontmoet... Skriflesing: Johannes 20:10-31 (27-28)
|
Aanddiens: Ds Willem Steyn
Tema: Wanneer die Here my altyd-weer in my geloofsworsteling ontmoet... Skriflesing: Markus 9:14-29 (23-24)
|
Sondag 4 September - Fokustyd (Week 3)
lantern_2016-09-04.pdf | |
File Size: | 2397 kb |
File Type: |
Oggenddiens: Ds Willem Steyn
Tema: Wanneer die Here my altyd-weer in my menslike beperkings ontmoet Skriflesing: Johannes 9:1-12 (3) |
Aanddiens ongelukkig nie opgeneem nie.
|
20160904_oggend_web.mp3 | |
File Size: | 6280 kb |
File Type: | mp3 |
Sondag 28 Augustus - Fokustyd (Week 2)
lantern_2016-08-28.pdf | |
File Size: | 1838 kb |
File Type: |
Oggenddiens: Ds Fanie Coetzee
Tema: Wanneer die Here my altyd-weer in my mensgemaakte godsdiens ontmoet... Skriflesing: Markus 7:1-23 (6,7)
|
Aanddiens: Ds Willem Steyn
Tema: Wanneer die Here my altyd-weer in my mensgemaakte godsdiens ontmoet... Skriflesing: Markus 10:17-31 (21)
|
Sondag 21 Augustus - Fokustyd (Week 1)
lantern_2016-08-21.pdf | |
File Size: | 1626 kb |
File Type: |
Oggenddiens: Ds Willem Steyn
Tema: Wanneer die Here my altyd-weer in my sonde ontmoet... Skriflesing: Johannes 8:1-11 (10-11)
|
Aanddiens: Ds Fanie Coetzee
Tema: Wanneer die Here my altyd-weer in my sonde ontmoet... Skriflesing: Lukas 19:1-10 (10)
|
Sondag 14 Augustus - Fokustyd (Inleidend)
lantern_2016-08-14.pdf | |
File Size: | 1393 kb |
File Type: |
Oggenddiens: Ds Fanie Coetzee
Tema: Wanneer die Here my altyd-weer ontmoet... Skriflesing: Hand. 9:1-18 en Gal. 1:11-24 Teks: Hand. 9:3-5 |
Aanddiens: Ds Willem Steyn
Tema: Wanneer Jesus jou ontmoet, sal jy Hom volg Skriflesing: Lukas 5:1-11 Teks: Lukas 5: 8, 10b-11 |
|
|
Fokustyd 2016 - Boekie:
|
|
Sondag 7 Augustus
lantern_2016-08-07.pdf | |
File Size: | 1781 kb |
File Type: |
Oggenddiens: Ds Willem Steyn
Tema: Leef biddend, met wysheid, sodat almal die evangelie kan hoor Skriflesing: Kolossense 4:2-6 Teks: Kolossense 4: 2, 5 |
Aanddiens: Prof Dries du Plooy
Tema: Die Heilige Gees as parakleet: ons bystand en voorspraak Skriflesing: Johannes 14: 15-31 Teksverse: Johannes 14: 16-17; 15:26 |
|
|
Sondag 31 Julie
lantern_2016-07-31.pdf | |
File Size: | 1329 kb |
File Type: |
Oggenddiens: Ds Fanie Coetzee
Tema: Vertrou op die Here en doen wat goed is Skriflesing: Psalm 37 (3a) |
Aanddiens: Ds Willem Steyn
Tema: Christen, jy is 'n koning - geroep om die goeie stryd te stry Skriflesing: 1 Timoteus 6:2b-16 (12) |
|
|
Sondag 24 Julie
lantern_2016-07-24.pdf | |
File Size: | 1705 kb |
File Type: |
Oggend: Ds Fanie Coetzee
Tema: Verkiesing 2016 - Wat is God se wil vir my Skriflesing: 1 Petrus 2:4-17 (13a, 15a)
|
Aand: Ds Willem Steyn
Tema: Christen, jy is 'n priester - geroep om God lief te hê Skriflesing: 1 Petrus 2:1-10 (5)
|
Sondag 17 Julie
lantern_2016-07-17.pdf | |
File Size: | 1097 kb |
File Type: |
Oggend: Ds Fanie Coetzee
Tema: Heelhartige kerkwees op die Bult Skriflesing: Handelinge 2:37-47 (42) |
Aand: Ds Willem Steyn
Tema: Christen, jy is 'n profeet - geroep om die Naam van jou Verlosser te bely Skriflesing: Handelinge 8:26-40 (30b-31,35) |
|
|
Sondag 10 Julie
Oggenddiens: Ds Willem Steyn
|
Aanddiens: Ds Fanie Coetzee
|
Sondag 3 Julie
Oggenddiens: Prof Hennie Goede
|
Aanddiens: Prof Hennie Goede
|
|
|
Sondag 26 Junie
lantern_2016-06-26.pdf | |
File Size: | 1729 kb |
File Type: |
|
|
Oggenddiens: Ds Fanie Coetzee
Tema: Jou lewe van gebed en God wat sy eer handhaaf Skriflesing: Daniel 6 (11) |
Aanddiens: Prof Nico Vorster
Tema: God se genade beskaam ons Skriflesing: Genesis 12:10-20 |
Die kwaliteit van die opnames is ongelukkig nie goed nie -- ons het 'n probleem met ons opnemer.
Sondag 19 Junie
Oggenddiens: Ds Fanie Coetzee
Daniel 6
|
Aanddiens: Ds Willem Steyn
Habakuk 3
|
Die kwaliteit van die opnames is ongelukkig nie goed nie -- ons het 'n probleem met ons opnemer.
Sondag 12 Junie
lantern_2016-06-12.pdf | |
File Size: | 1704 kb |
File Type: |
Oggenddiens: Ds Fanie Coetzee
Tema: Jy weet - moet dit nie vergeet nie - om tot Gods eer te lewe Skriflesing: Daniel 5 (22,23)
|
Aanddiens: Ds Willem Steyn
Tema: "Ons" en "hulle" sal moet stil word voor die Here Skriflesing: Habakuk 2:4-20 (20)
|
Die kwaliteit van die opnames is ongelukkig nie goed nie -- ons het 'n probleem met ons opnemer.
Sondag 5 Junie
lantern_2016-06-05.pdf | |
File Size: | 1432 kb |
File Type: |
Oggenddiens: Ds Fanie Coetzee
Tema: Lof en eer aan God kom nie uit 'n hoogmoedige hart nie Skriflesing: Daniel 4 (Teks: 34)
|
Aanddiens: Ds Willem Steyn
Tema: Here, hoe kan U die onreg net laat voortgaan? Skriflesing: Habakuk 1:1-2:5 (Teks 2:4)
|
Die kwaliteit van die opnames is ongelukkig nie goed nie -- ons het 'n probleem met ons opnemer.
Sondag 29 Mei
|
Ongelukkig is geen van die preke opgeneem nie.
|
Sondag 22 Mei
lantern_2016-05-22.pdf | |
File Size: | 1554 kb |
File Type: |
Oggenddiens: Prof Rikus Fick
Tema: Die Here se oordeel is vir ons ‘n troos en ‘n waarskuwing Skriflesing: Amos 1:1–2:3 (Teksvers 1:2) |
Ongelukkig is die Aanddiens nie opgeneem nie.
|
20160522oggend_web.mp3 | |
File Size: | 6828 kb |
File Type: | mp3 |
Sondag 15 Mei
lantern_2016-05-15.pdf | |
File Size: | 1575 kb |
File Type: |
Oggenddiens: Ds Fanie Coetzee
Tema: Ligdraers deur die Heilige Gees Skriflesing: Sagaria 4 (Teksvers: 6) |
Ongelukkig is die Multikulturele Pinksterdiens nie opgeneem nie.
|
20160515oggend_web.mp3 | |
File Size: | 6140 kb |
File Type: | mp3 |
Sondag 8 Mei
lantern_2016-05-08.pdf | |
File Size: | 1468 kb |
File Type: |
Oggenddiens: Ds Willem Steyn
Tema: Jesus Christus: almagtig by ons tot die voleinding van die wêreld Skriflesing: Matt 28:16-20; Mark 16: 19-20 (Teks: Matteus 28:18, 20b) |
Aanddiens: Ds Fanie Coetzee
Tema: Elkeen deur die een Gees in diens van God Skriflesing: 1 Korintiërs 12 (Teks: 1 Korintiërs 12:7) |
|
|
Sondag 1 Mei
lantern_2016-05-01.pdf | |
File Size: | 1315 kb |
File Type: |
Oggenddiens: Ds Fanie Coetzee
Tema: Dienaars Skriflesing: Johannes 13:1-17, Matteus 20:20-28 (Teks: Joh 13:7,15,17)
|
Aanddiens: Prof Gert Breed
Tema: Worstel tydens nood en twyfel met jou God wat in beheer van alles is Skriflesing: Klaagliedere 3 (Teks: Klaagl 3:21-24)
|
Sondag 24 April
lantern_2016-04-24.pdf | |
File Size: | 1366 kb |
File Type: |
Oggenddiens: Prof Willem Boshoff
Tema: God se grootheid ken geen einde nie - geslag op geslag beleef dit opnuut Skriflesing: Psalm 145 (Teks: Ps 145:3)
|
Aanddiens: Prof Hennie Goede
Tema: God maak deure oop en deure toe - aanvaar dit in vertroue Skriflesing: Genesis 24:1-28 (Teks: Gen 24:12)
|
Sondag 17 April
lantern_2016-04-17.pdf | |
File Size: | 1659 kb |
File Type: |
Oggenddiens: Ds Fanie Coetzee
Tema: Die kudde van God - en die ouderlinge Skriflesing: 1 Petrus 4:7-5:7 (Teks: 5:2,3) |
Aanddiens: Prof Sarel van der Walt
Tema: Wie dink jy is jy? Skriflesing: Romeine 12:1-8, Eksodus 2:11-15, Eksodus 3:14-4:19 (Teks: Rom 12:3) |
|
|
Sondag 10 April
lantern_2016-04-10.pdf | |
File Size: | 1696 kb |
File Type: |
Oggenddiens: Ds Fanie Coetzee
Tema: Bedienaars - tot eer van God Skriflesing: 1 Petrus 4 en Lukas 12:35-48 Teks: 1 Petrus 4:10 |
Aanddiens: Prof Rikus Fick
Tema: Christus en die Heilige Gees bid vir ons en in ons om die verlange na ons Bruidegom wakker te hou Skriflesing: Johannes 14:1-17 en Openbaringe 22:12-21 Teks: Joh 14:16,17a en Op 22:17 |
|
|
Sondag 3 April
20160403_oggend_web.mp3 | |
File Size: | 9200 kb |
File Type: | mp3 |
Oggenddiens: Prof Henk Stoker
|
Aanddiens: Ongelukkig nie opgeneem nie
|
Sondag 27 Maart
Oggenddiens: Ds Fanie Coetzee
|
Aanddiens: Prof Koos Vorster
|
Sondag 20 Maart
lantern_2016-03-20.pdf | |
File Size: | 1801 kb |
File Type: |
Ongelukkig is Sondag 20 Maart se preke nie opgeneem nie.
Sondag 13 Maart
lantern_2016-03-13.pdf | |
File Size: | 1921 kb |
File Type: |
Oggenddiens: Jaco Lemmer
Tema: Ons kan nie anders as om God wat ons identiteit bepaal met oorborrelende vreugde te eer nie Skriflesing: 2 Samuel 6 (Teks: 21) |
Aanddiens: Ds Willem Steyn
Tema: Dood vir die sonde, maar lewend vir God Skriflesing: Romeine 6:1-4 (Teks: 6,12) |
|
|
Sondag 6 Maart
lantern_2016-03-06.pdf | |
File Size: | 1910 kb |
File Type: |
Oggenddiens: Ds Fanie Coetzee
Tema: Vloek-Kruis-Seën Skriflesing: Galasiërs 3:1-14 (Teksvers: 3:13) |
Aanddiens: Ds Willem Steyn
Tema: Ons Here Jesus MOES sterf Skriflesing: Johannes 19:28-42 (HK vraag 40-42) (Teksvers: 19:30) |
|
|
Sondag 28 Februarie
lantern_2016-02-28.pdf | |
File Size: | 1632 kb |
File Type: |
Oggenddiens: Ds Fanie Coetzee
Tema: Laat ons, wat verlos is van U toorn, elke dag vervuld en vol blydskap lewe Skriflesing: Psalm 90 (Teksvers: 90:14) |
Aanddiens: Prof Ferdi Kruger
Tema:Jesus se stil-antwoord voor mense is 'n wissel op die spoorlyn van my lewe Skriflesing: Matteus 27:11-26, Jesaja 53:1-8 (Teksvers: Matteus 27:18-19) |
|
|
Sondag 21 Februarie
lantern_2016-02-21.pdf | |
File Size: | 1804 kb |
File Type: |
Oggenddiens: Ds Willem Steyn
Tema: Lydingstyd: Die Here wat mens geword het vir ons Skriflesing: 1 Johannes 1:1-4 (Teksvers: 1 Joh 1:2) |
Ongelukkig is die Buitediens nie opgeneem nie.
|
20160221_oggend_web.mp3 | |
File Size: | 5424 kb |
File Type: | mp3 |
Sondag 14 Februarie
lantern_2016-02-14.pdf | |
File Size: | 1974 kb |
File Type: |
Oggenddiens: Ds Fanie Coetzee
Tema: Deur die redding van 3 mense, wat Hom alleen dien en aanbid, word God in die wêreld vereer Skriflesing: Daniel 3 (Teksvers: Daniel 3:28) |
Aanddiens: Ds Willem Steyn
Tema: Twee-rigting verhoudings onder ons Here Jesus Skriflesing: Kolossense 3: 18-4:1 (Teksvers: Kolossense 3:23-24) |
Sondag 7 Februarie
lantern_2016-02-07.pdf | |
File Size: | 1681 kb |
File Type: |
Oggenddiens: Ds Fanie Coetzee
Tema: MAAR... daar is 'n GOD aan wie mag en wysheid behoort. Skriflesing: Daniel 2:27-49 (Teks: 2:28) |
Aanddiens: Ds Willem Steyn
Tema: Kerkwees is om te lewe in die Naam van Jesus Skrflesing: Kolossense 3:1-17 (Teks: 3:15a, 16a, 17a) |
|
|
Sondag 31 Januarie
lantern_2016-01-31.pdf | |
File Size: | 1777 kb |
File Type: |
Oggenddiens: Prof Francois Muller (Teks: Joh 8:11)
|
Aanddiens: Ds Willem Steyn (Kolossense 3:12)
|
|
|
Sondag 24 Januarie
lantern_2016-01-24.pdf | |
File Size: | 1717 kb |
File Type: |
Oggenddiens: Ds Fanie Coetzee (Teks: Psalm 131:2a)
|
Aanddiens: Ds Willem Steyn (Teks: Johannes 8:1)
|
Sondag 17 Januarie
lantern_2016-01-17.pdf | |
File Size: | 1604 kb |
File Type: |
Oggenddiens: Ds Fanie Coetzee (Teks: Daniel 2:19)
|
Aanddiens: Ds Willem Steyn (Teks: 2 Joh 5,7)
|
Sondag 10 Januarie
lantern_2016-01-10nuut.pdf | |
File Size: | 1094 kb |
File Type: |
Oggenddiens: Ds Willem Steyn
|
Aanddiens: Ds Fanie Coetzee
|
Sondag 3 Januarie 2016
Oggenddiens: Ds Fanie Coetzee
|
Aanddiens: Prof Nico Vorster
|
Sondag 27 Desember
Oggenddiens: Ds Fanie Coetzee
|
Aanddiens: Prof Koos Vorster
|
Sondag 20 Desember
Oggenddiens: Prof Chris van der Walt
|
Aanddiens: Prof Chris van der Walt
|
Sondag 13 Desember
Oggenddiens: Prof Chris van der Walt
|
Aanddiens ongelukkig nie opgeneem nie.
|
20151213_oggend_web.mp3 | |
File Size: | 6504 kb |
File Type: | mp3 |
Sondag 6 Desember
Oggenddiens: Prof Chris van der Walt
|
Aanddiens: Prof Gert Breed
|
Sondag 29 November
lantern_2015-11-29.pdf | |
File Size: | 1516 kb |
File Type: |
Oggenddiens: Prof Fika Jv Rensburg
|
Aanddiens: Ds Fanie Coetzee (Kerssangdiens)
Ons plaas graag die volledige diens omdat dit 'n eenheid vorm. Ongelukkig het die klank by party liedere glad nie opgeneem nie. |
|
|
Sondag 22 November
lantern_2015-11-22.pdf | |
File Size: | 883 kb |
File Type: |
Oggenddiens: Ds Fanie Coetzee
|
Aanddiens: Prof Francois Viljoen
|
Sondag 15 November
|
Aanddiens: Prof Dries du Plooy
|
Sondag 8 November
lantern_2015-11-08.pdf | |
File Size: | 1133 kb |
File Type: |
Oggenddiens: Ds Fanie Coetzee
|
Aanddiens: Prof Rikus Fick
|
Sondag 1 November
lantern_2015-11-01.pdf | |
File Size: | 966 kb |
File Type: |
Oggenddiens: Ds Fanie Coetzee
|
Aanddiens: Ds Willem Steyn
|
Sondag 25 Oktober
Geen opname beskikbaar van dienste nie.
|
|
Sondag 18 Oktober
lantern_2015-10-18.pdf | |
File Size: | 1152 kb |
File Type: |
Oggend: Prof Gert Breed
Tema: Jesus skenk on sy volkome vreugde, leef in die vreugde (Johannes 15:11)
|
Aand: Ds Willem Steyn
Tema: Swaarkry is 'n realiteit -- hou daarom by wat jy geleer is, en wat jy glo
|
Sondag 11 Oktober
Oggend: Ds Fanie Coetzee
|
Aand: Geen opname beskikbaar nie.
|
Sondag 4 Oktober
lantern_2015-10-04.pdf | |
File Size: | 1286 kb |
File Type: |
Oggend: Ds Fanie Coetzee
|
Aand: Geen opname beskikbaar nie.
|
Sondag 27 September
Oggend: Ds Willem Steyn
|
Aand: Prof Francois Muller
|
Sondag 20 September - Fokusweek 5
lantern_2015-09-20.pdf | |
File Size: | 1591 kb |
File Type: |
Oggend: Ds Willem Steyn
Tema: Ek kniel sodat God geëer kan word (Efesiërs 3:20-21)
|
|
Sondag 13 September - Fokusweek 4
|
|
Oggend: Ds Fanie Coetzee
Tema: Ek kniel voor die Vader sodat julle vervul kan word na al die volheid van God (Efesiërs 3:19b) |
Aand: Ds Willem Steyn
Tema: Hoe ons lewens lyk, wanneer God sy volheid gee (Efesiërs 5:15-17) |
|
|
Sondag 6 September - Fokusweek 3
As gevolg van 'n tegniese probleem het die preke ongelukkig nie opgeneem nie. Hier is die teksweergawe:
|
|
|
|
Sondag 30 Augustus - Fokusweek 2
|
|
Oggend: Ds Willem Steyn
Tema: Ek kniel sodat Christus deur die geloof in julle harte sal woon (Efesiërs 3:17a)
|
Aand: Ds Fanie Coetzee
Tema: 'n Lewe in Christus dra vrugte (Johannes 15:4)
|
Sondag 23 Augustus - Fokusweek 1
Oggend: Ds Willem Steyn
Tema: Ek kniel sodat julle deur die Heilige Gees innerlik sterk sal kan word (Efesiërs 3:16) |
Aand: Ds Fanie Coetzee
Tema: Dat ek die Heilige Gees kan bedroef! (Efesiërs 4:30) |
|
|
fokustyd_boekie.pdf | |
File Size: | 650 kb |
File Type: |
Sondag 16 Augustus - Inleiding tot Fokusweek
|
|
Oggend: Ds Fanie Coetzee
Tema: Ek kniel in gebed voor ONS Vader (Teks: Efesiërs 2:14,15)
|
Aand: Ds Willem Steyn
Tema: Eenheid wat opgebou word deur diversiteit (Teks: Efesiërs 4:1b-3)
|
Sondag 9 Augustus
lantern_2015-08-09.pdf | |
File Size: | 765 kb |
File Type: |
Oggend: Ds Willem Steyn
Tema: Wanneer God beweeg, beweeg sy kinders (2 Konings 7:9)
|
Aand: Prof Nico Vorster
Tema: Die lewe as 'n feesmaal saam met God (Psalm 23)
|
Sondag 2 Augustus
lantern_2015-08-02web.pdf | |
File Size: | 823 kb |
File Type: |
|
|
Sondag 26 Julie
lantern_2015-07-26.pdf | |
File Size: | 736 kb |
File Type: |
Oggend: Ds Fanie Coetzee
Tema: Keusegeloof (Hebreërs 11:23-30)
|
Aand: Ds Willem Steyn
Tema: Besef: jy was dood, maar jy lewe NOU (Kolossense 2:20-3:4)
|
Sondag 19 Julie
Oggend: Ds Fanie Coetzee
|
Aand: Prof Henk Stoker
|
Sondag 12 Julie
Oggend: Ds Fanie Coetzee
|
Aand: Ds Willem Steyn
|
Sondag 5 Julie
Oggend: Ds Kobus van der Walt
|
Agv 'n tegniese probleem is die aanddiens ongelukkig nie volledig opgeneem nie.
|
Sondag 28 Junie
lantern_2015-06-28.pdf | |
File Size: | 573 kb |
File Type: |
Oggend: Ds Fanie Coetzee
|
Aand: Ds Kobus van der Walt
|
Sondag 21 Junie
lantern_2015-06-21.pdf | |
File Size: | 729 kb |
File Type: |
Oggend: Prof Koos Vorster
Tema: Ingaan na God, deurgaan deur die kerk -- uitgaan na die wêreld (Hebreërs 10:22-25)
|
Aand: Prof Koos Vorster
Tema: Menslike lewe is heilig -- ons moet dit so hanteer (Genesis 2:7)
|
Sondag 14 Junie
|
As gevolg van 'n tegniese probleem is die preke nie Sondag opgeneem nie. Jammer vir enige ongerief.
|
Sondag 7 Junie
lantern_2015-06-07.pdf | |
File Size: | 763 kb |
File Type: |
Oggend: Ds Fanie Coetzee
Tema: Die Here is my Gasheer (Psalm 23:5)
|
Aand: Ds Willem Steyn
Tema: Die Here is my lig en my redder (Psalm 27:1)
|
Sondag 31 Mei
lantern_2015-05-31.pdf | |
File Size: | 789 kb |
File Type: |
Oggend: Ds Willem Steyn
Tema: Die belofte van rus vir dié wat glo (Hebreërs 4:11)
|
Aand: Ds Fanie Coetzee
Tema: Vriendskap wat seermaak (Spreuke 27:1-17)
|
Sondag 24 Mei - Pinkster
lantern_2015-05-24.pdf | |
File Size: | 1010 kb |
File Type: |
Oggend: Ds Fanie Coetzee
Tema: Gebed om die krag van die Gees (Efesiërs 3:16)
|
Pinksterdiens: Prof Rantoa Letsosa
Genesis 11:1-9, Handelinge 2:1-13
|
Sondag 17 Mei
|
Bult 103 - Dataprojeksie - Prof Ferdi Kruger
|
Oggend: Ds Fanie Coetzee
Tema: Verseker! -- Loof die Here (Efesiërs 1:13,14)
|
Aand: Ds Willem Steyn
Tema: Om God werklik te ken is 'n gawe van die Gees (Efesiërs 1:16b-17)
|
Sondag 10 Mei
lantern_2015-05-10.pdf | |
File Size: | 812 kb |
File Type: |
Oggend: Ds Willem Steyn
Geen opname a.g.v. kragonderbreking
|
Aand: Ds Fanie Coetzee
Tema: Vreemdelingliefde (Deut 10:12-22 & Ef 2:11-22)
|
Sondag 3 Mei
Oggend: Ds Fanie Swanepoel
Tema: Die Here verwag dat ons sý voorbeeld sal volg! (Genesis 4:15)
|
Aand: Johan Dunn
Tema: Christus maak ons vry van die slawerny van die wet en sonde om deur die Gees goeie werke uit dankbaarheid te doen (Galasiërs 5:4,16)
|
Sondag 26 April
lantern_2015-04-26.pdf | |
File Size: | 1027 kb |
File Type: |
Oggend: Dr Danie de Kock
Tema: Die Here bou met ons en ons kinders 'n persoonlike verhouding (Jesaja 43:1)
|
Aand: Prof Ferdi Kruger
Tema: God roep ons om satelliete in, op en oor die Bult-omgewing te wees (Johannes 4:7,10,13,42)
|
Sondag 19 April
lantern_2015-04-19.pdf | |
File Size: | 844 kb |
File Type: |
Oggend: Ds Fanie Coetzee
Tema: Gaan en lewe in die geloof op pad na jou Vaderland (Hebreërs 11:9)
|
Aand: Ds Willem Steyn
Tema: Vertrou dat God goed is, selfs in die slegte tye (Psalm 13:6a)
|
Sondag 12 April
Aand: Ds Willem Steyn
20150412_aand_web.mp3 | |
File Size: | 5200 kb |
File Type: | mp3 |
Sondag 5 April
Oggend: Ds Fanie Coetzee
|
Aand: Prof Nico Vorster
|
Sondag 29 Maart
Oggend: Ds Willem Steyn
20150329oggend_web.mp3 | |
File Size: | 5636 kb |
File Type: | mp3 |
Sondag 22 Maart
lantern_2015-03-22.pdf | |
File Size: | 816 kb |
File Type: |
Oggend: Ds Fanie Coetzee
Tema: Ek het dors! (Johannes 19:28)
|
Aand: Ds Willem Steyn
Tema: Dit is volbring (Johannes 19:30)
|
Sondag 15 Maart
lantern_2015-03-15.pdf | |
File Size: | 904 kb |
File Type: |
Oggend: Ds Fanie Coetzee
Tema: Vrou, daar is jou seun... Seun, daar is jou moeder (Johannes 19:26,27)
|
Aand: Ds Willem Steyn
Tema: "My God, My God, waarom het U My verlaat?" (Markus 15:34)
|
Sondag 8 Maart
lantern_2015-03-08.pdf | |
File Size: | 1425 kb |
File Type: |
Oggend: Ds Willem Steyn
Tema: "Vader vergeef hulle, want hulle weet nie wat hulle doen nie" Lukas 23:26-43
|
Aand: Ds Fanie Coetzee
Tema: Van Kruisdood tot in die Paradys -- onverwagse, onverdiende en tydige redding
|
Sondag 1 Maart
lantern_2015-03-01.pdf | |
File Size: | 1727 kb |
File Type: |
Oggend: Ds Fanie Coetzee
Tema: Geloofsoffers (Genesis 4:1-16, Hebreërs 11:1-4) |
Aand: Ds Willem Steyn
Tema: Besef alles behoort aan God en en loof Hom daarvoor (1 Kronieke 19:1-19) |
Sondag 22 Februarie
lantern_2015-02-22.pdf | |
File Size: | 1348 kb |
File Type: |
Oggend: Ds Fanie Coetzee
Tema: Om vanuit die geloof met geloof in geloofsvolharding te lewe (Heb 11:1-3)
|
Aand: Marnus Venter
Tema: Jesus Christus het ons geregverdig en heilig ons nou deur die Gees sodat ons Hom kan en wil dien (Romeine 6)
|
Sondag 15 Februarie
lantern_2015-02-15.pdf | |
File Size: | 1753 kb |
File Type: |
Oggend: Ds Willem Steyn
Tema: In Christus word 'n "naamlose vrou" 'n dogter (Markus 5:33b-34)
|
Aand: Prof Chris van der Walt
Tema: Om vriend van Jesus te wees, sit vrees op sy plek (Lukas 11:4,5)
|
Sondag 8 Februarie
lantern_2015-02-08.pdf | |
File Size: | 2259 kb |
File Type: |
Oggend: Ds Fanie Coetzee
Tema: Roep die Naam van die Here aan (Genesis 4:26)
|
|
Sondag 1 Februarie
lantern_2015-02-01.pdf | |
File Size: | 2172 kb |
File Type: |
Oggend: Prof Ben de Klerk
Tema: Jy is deel van die deurbrekende en deurdringende werking van die Koninkryk (Matt 13:31-33)
|
Aand: Ds Willem Steyn
Tema: Slimpraatjies vs die sekerheid daarvan om Jesus te ken (Kol 2:2-3)
|
Sondag 25 Januarie
lantern_2015-01-25.pdf | |
File Size: | 1293 kb |
File Type: |
Oggend: Ds Fanie Coetzee
Tema: In waarheid EN liefde (2 Joh v3)
|
Aand: Ds Willem Steyn
Tema: Christus is in julle (Kol 1:27, 2b-3)
|
Sondag 18 Januarie
lantern_2015-01-18.pdf | |
File Size: | 1253 kb |
File Type: |
Oggend: Ds Willem Steyn
Tema: God het alles -- ook vir jou -- met Homself versoen (Kol 1:20,22)
|
Aand: Ds Fanie Coetzee
Tema: Glo omdat die Here jou op die naam ken (Joh 1:48)
|
Sondag 11 Januarie 2015
lantern_2015-01-11.pdf | |
File Size: | 1908 kb |
File Type: |
Oggend: Peter Borgdorff
Tema: A Planting of the Lord (Jesaja 61) |
Aand: Ds Willem Steyn
Tema: Begin by wie jy is in Jesus Christus (Kol 1 :15-20) |
|
|
Sondag 4 Januarie 2015
Oggend: Ds Fanie Coetzee
|
|
Sondag 28 Desember
Oggend: Ds Fanie Coetzee
|
Aand: Prof Koos Vorster
|
Kersdag 25 Desember
Kersoggend: Ds Koos Mouton
kersfees_web.mp3 | |
File Size: | 8212 kb |
File Type: | mp3 |
Sondag 21 Desember
Geen opnames beskikbaar vir hierdie dienste nie.
Sondag 14 Desember
Oggend: Prof Naas Ferreira
|
Aand: Banie van der Walt
|
Sondag 7 Desember
|
Geen oggenddiens opname beskikbaar nie agv kragonderbreking.
Aand: Prof Chris van der Walt Tema: Elke gelowige sal deel in die kroningsfees van die Koning (Jesaja 24 & 25)
|
Sondag 30 November
lantern_2014-11-30.pdf | |
File Size: | 1798 kb |
File Type: |
Geen preekopnames beskikbaar nie.
Sondag 23 November
lantern_2014-11-23.pdf | |
File Size: | 1470 kb |
File Type: |
Oggend: Ds Willem Steyn
Tema: In die Naam van Jesus (Handelinge 4:1-22) |
Aand: Prof Fika Janse van Rensburg
Tema: Ge-"gene"-reer en be-"mag"-tig vir roepingsvervulling in SA vandag, onder leiding van die Heilige Gees (Romeine 8:1-30) |
Sondag 16 November
lantern_2014-11-16.pdf | |
File Size: | 1678 kb |
File Type: |
Oggend: Ds Fanie Coetzee
Tema: Werk voort met vertroue in God - al is dinge onseker Prediker 11 |
Aand: Ds Willem Steyn
Tema: "Hier is die pad, loop hierlangs" Jesaja 30 |
Sondag 9 November
lantern_2014-11-09.pdf | |
File Size: | 1188 kb |
File Type: |
Oggend: Ds Willem Steyn
Tema: Geloof, hoop en vreugde in die Here Romeine 5:1-11 |
Aand: Ds Fanie Coetzee
Tema: Om by Jesus se voete te sit en na Hom te luister Lukas 10:25-42 |
Sondag 2 November
Oggend: Ds Fanie Coetzee
Tema: Koop die tyd uit Efesiërs 5:6
|
Aand: Ds Willem Steyn
Tema: Ek bou aan my lewe, omdat my lewe op Jesus gebou is 1 Korintiërs 3:10b-11
|
Sondag 26 Oktober
Oggend: Ds Fanie Coetzee
Tema: Hervorming - Verbondsvernuwing - Omkeer Jesaja 55:3
|
|
Sondag 19 Oktober
lantern_2014-10-19.pdf | |
File Size: | 1271 kb |
File Type: |
Oggend: Ds Fanie Coetzee
Tema: Dank aan God Kolossense 1: 1-20
|
Aand: Ds Willem Steyn
Tema: Vervolging is ’n realiteit – hou daarom by wat jy geleer is, en wat jy glo 2 Timoteus 3:1-4:8
|
Sondag 12 Oktober
Oggend: Ds Fanie Coetzee
|
Aand: Prof Francois Viljoen
|
Sondag 5 Oktober
lantern_2014-10-05.pdf | |
File Size: | 1346 kb |
File Type: |
Oggend: Ds Willem Steyn
"Ek word geroep om 'n naaste te wees vir elkeen wat my pad kruis" - Lukas 10:29,36-37
|
Aand: Prof Johannes Smit
"Gefokusde burgerskap!" Matteus 6:33
|
Sondag 28 September
lantern_2014-09-28.pdf | |
File Size: | 1378 kb |
File Type: |
Oggend: Prof Francois Viljoen
"Liefde behels volkome wedersydse lojaliteit" Matteus 22:34-40
|
Aand: Ds Fanie Coetzee
"Bekeer jou tot Hom want "hulle", "julle" en "ons" (almal) gaan dood" Lukas 12:54-13:9
|
Sondag 21 September
Aand: Banie van der Walt
"God eis dat sy kinders sal doen wat hulle bely"
Matteus 7:21-29 (Teks 7:21)
"God eis dat sy kinders sal doen wat hulle bely"
Matteus 7:21-29 (Teks 7:21)
|
|
Sondag 14 September - Fokustyd Afsluiting
Oggend: Ds Fanie Coetzee
"Loof die Here!!!" - Psalm 150
|
Aand: Ds Willem Steyn
"Loof die Here!" - Psalm 146
|
Sondag 7 September - Fokustyd Week 5
Oggend: Ds Willem Steyn
"Deur die hulp van die Here, leef ek vandag en vir altyd" Psalm 124
|
Aand: Ds Willem Vogel (Lentesangdiens)
"Die hele skepping preek" Psalm 19
|
Week 5 se video:
Sondag 31 Augustus - Fokustyd Week 4
Oggend: Ds Willem Steyn
"As ek my sonde bely, bely ek Jesus is my Verlosser" Psalm 32
|
Aand: Prof Rikus Fick
"God die Heilige gee ons deel aan sy heiligheid" Levitikus 24
|
Week 4 se video:
Sondag 24 Augustus - Fokustyd Week 3
Oggend: Ds Fanie Coetzee "Ons, sy gunsgenote wat naby aan die Here is -- roep hemel, aarde en alle mense op tot lofprysing" - Psalm 148
|
Aand: Ds Willem Steyn
"Ek is niks in vergelyking met die sterre, maar kosbaar vir die Here" - Psalm 8
|
Week 3 se video:
Sondag 17 Augustus - Fokustyd Week 2
|
|
Oggend: Ds Fanie Coetzee
"Gebed vir die Koning" - Psalm 72:19
|
Aand: Ds Willem Steyn "Ek wil 'n koning wees soos Christus, my Koning" - Psalm 101:2
|
Week 2 se video:
Sondag 10 Augustus - Fokustyd Week 1
|
|
Oggend: Ds Willem Steyn - "Soos 'n boom wat by waterstrome geplant is" - Psalm 1:3
|
Aand: Prof Sarel van der Walt - "Die 'eintlike' en die 'orige' in ons godsdiens" - Romeine 12:1
|
Kyk ook na hierdie video:
FOKUSTYD 2014
Hierdie jaar se tema is "Ons loof U met 'n psalm in die hart". Jy kan op drie vlakke deelneem:
1. Lees die dagstukkies. (Laai die elektroniese weergawe hier af.)
2. Bespreek dit in 'n kleingroep (riglyne in die dagstukkie-boekie).
3. Luister na die preke (woon eredienste by of hier op die webblad).
1. Lees die dagstukkies. (Laai die elektroniese weergawe hier af.)
2. Bespreek dit in 'n kleingroep (riglyne in die dagstukkie-boekie).
3. Luister na die preke (woon eredienste by of hier op die webblad).
Sondag 3 Augustus
lantern_2014-08-03.pdf | |
File Size: | 1092 kb |
File Type: |
Oggend: Ds Fanie Coetzee
"God se omgee vir kindertjies en kleintjies in sy koninkryk" - Matteus 18:1-14
|
Aand: Ds Willem Steyn
"Die evangelie, vanuit 'n oop hart, maak toe harte oop" - 2 Korintiërs 6:11,13
|
Sondag 27 Julie
lantern_2014-07-27.pdf | |
File Size: | 1252 kb |
File Type: |
Oggend: Ds Fanie Coetzee
"Wag op die Here" - Jesaja 40:31
|
Aand: Ds Willem Steyn
"Volhard in die geloof" - Hebreërs 10:35
|
Sondag 20 Julie
Ds Fanie Coetzee
|
Prof Dries du Plooy
|
Sondag 6 Julie
Prof Gert Breed
|
Prof Gert Breed
|
Sondag 29 Junie
lantern_2014-06-29.pdf | |
File Size: | 1307 kb |
File Type: |
Oggend: Prof Chris van der Walt
|
Aand: Prof Paul Kruger
|
Sondag 22 Junie
lantern_2014-06-22.pdf | |
File Size: | 1069 kb |
File Type: |
Oggend: Ds Willem Steyn
Hierdié Jesus is Here en Christus (Handelinge 2:36)
|
Aand: Prof Gert Breed
Berou, bekering en 'n oorwinningslewe (Ek het groot drooggemaak) Miga 7:8
|
Sondag 15 Junie
Oggend: Prof Nico Vorster
|
Aand: Prof Nico Vorster
|
Sondag 8 Junie
lantern_2014-06-08.pdf | |
File Size: | 948 kb |
File Type: |
Oggend: Prof Koos Vorster
"God se krag kom woon in die mens" Handelinge 2:2-3
|
Pinksterdiens: Ds Willem Steyn
"Made alive in Christ through the Holy Spirit" Ephesians 2:8
|
Sondag 1 Junie
lantern_2014-06-01.pdf | |
File Size: | 1494 kb |
File Type: |
Oggend: Ds Willem Steyn
"Hemelvaart en Pinkster -- 'n toekomsperspektief" 1 Konings 8:29
|
Aand: Prof Herrie van Rooy
"God se beloftes staan vas, al twyfel ons hoeveel" Jeremia 22 eh Haggai 2:23
|
Sondag 25 Mei
lantern_2014-05-25.pdf | |
File Size: | 1664 kb |
File Type: |
Oggend: Prof Ben de Klerk
"Sing vol verwondering van Christus! Kolossense 1:15-20
|
Sondag 18 Mei
lantern_2014-05-18.pdf | |
File Size: | 1148 kb |
File Type: |
Oggend: Ds Willem Steyn
"Luister: die Here leer ons hoe om te lewe" - Jesaja 28:26,29
|
Aand: Prof Henk Stoker
"Dat ons die Here se liggaam moet eet vertel iets 1. van Hom 2. van ons
|
Sondag 11 Mei
lantern_2014-05-11.pdf | |
File Size: | 1156 kb |
File Type: |
Oggend: Hardus Lee
"God se troue teenwoordigheid bied gemoedsrus aan sy kinders" - Eksodus 33:15-16
|
Sondag 27 April
lantern_2014-04-27.pdf | |
File Size: | 1373 kb |
File Type: |
Oggend: Prof Gert Breed
"God gebruik klein mensies se getrouheid om groot dinge te bewerk" - Eksodus 2:24,25
|
Aand: Prof Gert Breed
"God gee aan ons die wysheid, moed en ywer om mekaar te red van dwase optrede" - 1 Samuel 25:29
|
Sondag 20 April
lantern_2014-04-20.pdf | |
File Size: | 1303 kb |
File Type: |
Sondag 13 April
lantern_2014-04-13.pdf | |
File Size: | 1513 kb |
File Type: |
Oggend: Ds Fanie Coetzee
"Geseënde Vervloektes" - Galasiërs 3:13
|
Aand: Ds Willem Steyn
"Die Heilige Gees laat my onthou en besef, wat Jesus gedoen het" - Johannes 14:16,25,26
|
Sondag 6 April
Oggend: Ds Willem Steyn
|
Aand: Prof Chris van der Walt
|
Sondag 23 Maart
lantern_2014-03-23.pdf | |
File Size: | 1233 kb |
File Type: |
Dr Douw Breed
|
Ds Fanie Coetzee
|
Sondag 16 Maart
lantern_2014-03-16.pdf | |
File Size: | 1338 kb |
File Type: |
Oggend: Ds Fanie Coetzee
|
Aand: Ds Willem Steyn
|
Sondag 9 Maart
lantern_2014-03-09.pdf | |
File Size: | 1337 kb |
File Type: |
Oggend: Ds Willem Steyn
"Christus het reeds ons vyand oorwin" Eksodus 14: 13-14
|
Aand: Ds Fanie Coetzee
"Wanneer die Verbondsgod jou ontmoet" Genesis 28:13a en 16
|
Sondag 2 Maart
lantern_2014-03-02_epos.pdf | |
File Size: | 1287 kb |
File Type: |
Oggend: Ds Fanie Coetzee
"Ekonomiese taal – Armes word skatryk" 2 Korintiërs 8:9
|
Ds Willem Steyn
"Doelbewus #oppiSPOT" Handelinge 17:16-17
|
Sondag 23 Februarie
lantern_2014-02-23.pdf | |
File Size: | 1368 kb |
File Type: |
Oggend: Daniël Maritz
"Deur geloof in Christus is ons vry om nie onder 'n slawejuk te buig nie, maar vrugte van dankbaarheid te dra" Galasiërs 5:1,6 |
As gevolg van 'n tegniese fout is die aanddiens nie beskikbaar nie.
|
Sondag 16 Februarie
lantern_2014-02-16web.pdf | |
File Size: | 1496 kb |
File Type: |
Oggend: Ds Fanie Coetzee
"Bevrydingstaal: Vrygemaak om God te dien en eer" Psalm 116:1,6b
|
Daar is geen opname van die Buitediens beskikbaar nie.
|
Sondag 9 Februarie
lantern_2014-02-09epos.pdf | |
File Size: | 1661 kb |
File Type: |
Oggend: Ongelukkig is geen preekopname beskikbaar nie.
|
Aand: Ds Willem Steyn
"Het die koms van Jesus jou lewe(nsuitkyk) verander?" Johannes 11:25-26
|
Sondag 2 Februarie
lantern_2014-02-02.pdf | |
File Size: | 1257 kb |
File Type: |
Ds Willem Steyn
"Bid en werk, want ons leef in die koninkryk van God" Nehemia 4:9
|
Ds Fanie Coetzee
"Evangelie in hoftaal - Vrygespreek om te lewe" Romeine 1:17,18
|
Sondag 26 Januarie
lantern_2014-01-26_web.pdf | |
File Size: | 1695 kb |
File Type: |
Ds Fanie Coetzee
|
Ds Willem Steyn
|
Sondag 19 Januarie
lantern_2014-01-19.pdf | |
File Size: | 1064 kb |
File Type: |
Ds Werner Viljoen
|
Ds Willem Steyn
|
Sondag 12 Januarie
lantern_2014-01-12.pdf | |
File Size: | 864 kb |
File Type: |
Ds Fanie Coetzee
|
Prof Eric Peels
|
Sondag 5 Januarie
Ds Karel Steyn
|
Ds Willem Steyn
|
Sondag 29 Desember
Ds Fanie Coetzee
|
Prof Koos Vorster
|
Kersfees Woensdag 25 Desember
Ds Fanie Coetzee
2013_12_25_kersfees_web.mp3 | |
File Size: | 5596 kb |
File Type: | mp3 |
Sondag 22 Desember
Ds Fanie Coetzee
|
Ds Fanie Coetzee
|
Sondag 15 Desember
Prof Fritz de Wet
|
Prof Fritz de Wet
|
Sondag 8 Desember
Ds Willem Steyn
|
Ds Fanie Coetzee
|
Sondag 1 Desember
Ds Fanie Coetzee
|
|
Ongelukkig is die aanderediens nie opgeneem nie.
Sondag 24 November
lantern_2013-11-24.pdf | |
File Size: | 1527 kb |
File Type: |
Ds Willem Steyn
|
Ds Fanie Coetzee
|
Sondag 17 November
lantern_2013-11-17.pdf | |
File Size: | 1584 kb |
File Type: |
Ds Willem Steyn
|
Ds Fanie Coetzee
|
Sondag 10 November
|
Opname van oggenddiens nie beskikbaar nie.
Ds Willem Steyn
|
Sondag 3 November
lantern_2013-11-03.pdf | |
File Size: | 920 kb |
File Type: |
Ds Willem Steyn
|
Ds Karel Steyn - Gesamentlike diens
|
Sondag 27 Oktober
|
Agv 'n probleem met die preekopnemer is die oggenddiens slegs in teksformaat beskikbaar.
Prof Sarel van der Walt
|
Sondag 20 Oktober
lantern_2013-10-20.pdf | |
File Size: | 907 kb |
File Type: |
Dr Sam Logan
Indien jy 'n klankopname verkies, is daar 'n lae kwaliteit weergawe beskikbaar by die kerkkantoor.
|
Anton Dednam
|
Sondag 13 Oktober
lantern_2013-10-13.pdf | |
File Size: | 1124 kb |
File Type: |
Prof Chris van der Walt
|
Ds Willem Steyn
|
Sondag 6 Oktober
Ds Fanie Coetzee
|
Ds Willem Steyn
|
Sondag 29 September
Ds Willem Steyn
|
Prof Nico Vorster
|
Sondag 22 September
lantern_2013-09-22.pdf | |
File Size: | 1074 kb |
File Type: |
Ds Fanie Coetzee
|
Prof Francois Muller
|
Sondag 15 September
lantern_2013-09-15.pdf | |
File Size: | 1611 kb |
File Type: |
|
|
Fokustyd
Die Fokustyd is weer aan die gang, en jy kan deelneem deur die boekie met dagstukkies en groepbesprekings hier af te laai. Onthou ook om na die preke te luister wat elke week hierby inpas. (Inleidende preek: 11 Augustus; Fokustydpreke vanaf 18 Augustus)
fokustyd_2013_finaal.pdf | |
File Size: | 1190 kb |
File Type: |
Sondag 8 September
lantern_2013-09-08.pdf | |
File Size: | 1372 kb |
File Type: |
2013_09_08_oggend_web.mp3 | |
File Size: | 6356 kb |
File Type: | mp3 |
Sondag 1 September
|
|
Sondag 25 Augustus
Ds Fanie Coetzee
|
Ds Willem Steyn
|
Sondag 18 Augustus
Ds Willem Steyn - Fokustyd 1
|
Ongelukkig is die aanddiens nie opgeneem nie agv 'n tegniese fout.
|
Sondag 11 Augustus
Ds Fanie Coetzee (Inleidend - Fokustyd)
|
Prof Dries du Plooy
|
Sondag 4 Augustus
lantern_2013-08-04.pdf | |
File Size: | 1153 kb |
File Type: |
Ds Fanie Coetzee
|
Ds Willem Steyn
|
Sondag 28 Julie
Ds Willem Steyn
|
Ds Fanie Coetzee
|
Sondag 21 Julie
Ds Fanie Coetzee
|
Ds Willem Steyn
|
Sondag 14 Julie
Ds Willem Steyn
|
Prof Gert Breed
|
Sondag 7 Julie
Prof Ben de Klerk
|
Ds Fanie Coetzee
|
Sondag 30 Junie
Ds Fanie Coetzee
|
Prof Rikus Fick
|
Sondag 23 Junie
Ds Fanie Coetzee
|
Geen preekopname
|
Sondag 16 Junie
lantern_2013-06-16.pdf | |
File Size: | 1019 kb |
File Type: |
Prof Francois Viljoen
|
Prof Francois Viljoen
|
Sondag 9 Junie
lantern_2013-06-09.pdf | |
File Size: | 1349 kb |
File Type: |
Ds Fanie Coetzee
|
Ds Willem Steyn
|
Sondag 2 Junie
lantern_2013-06-02.pdf | |
File Size: | 1358 kb |
File Type: |
Geen preekopnames beskikbaar nie.
Sondag 26 Mei
lantern_2013-05-26.pdf | |
File Size: | 1401 kb |
File Type: |
Ds Fanie Coetzee
|
Gesamentlike Aanddiens - Ds Karel Steyn
|
Sondag 19 Mei
lantern_2013-05-19.pdf | |
File Size: | 968 kb |
File Type: |
Daniël Maritz
|
Pinksterdiens - Ds Willem Steyn
Volledige Pinksterdiens (sang ingesluit)
|
Sondag 12 Mei
lantern_2013-05-12.pdf | |
File Size: | 1461 kb |
File Type: |
Ds Willem Steyn
|
Ds Fanie Coetzee
|
Sondag 5 Mei
lantern_2013-05-05.pdf | |
File Size: | 1513 kb |
File Type: |
Ds Fanie Coetzee
|
Ds Willem Steyn
|
Sondag 28 April
lantern_2013-04-28.pdf | |
File Size: | 1377 kb |
File Type: |
Ds Willem Steyn
|
Ds Fanie Coetzee
|
Sondag 21 April
lantern_2013-04-21.pdf | |
File Size: | 1329 kb |
File Type: |
Ds Fanie Coetzee
|
Gesamentlike aanddiens - Ds Willem Steyn
|
Sondag 14 April
lantern_2013-04-14.pdf | |
File Size: | 954 kb |
File Type: |
Ds Fanie Coetzee
|
Ds Willem Steyn
|
Sondag 7 April
Vakansie: Geen Lantern
Ds Fanie Coetzee
|
Dirk de Bruyn
|
Sondag 31 Maart
Vakansie: Geen Lantern
Geen Preekopnames
Geen Preekopnames
Sondag 24 Maart
Vakansie: Geen Lantern
Prof Callie Coetzee
|
Dr Flip Buys
|
Sondag 17 Maart
lantern_2013-03-17.pdf | |
File Size: | 1254 kb |
File Type: |
Prof Ben de Klerk
|
Ds Willem Steyn
|
Sondag 10 Maart
lantern_2013-03-10.pdf | |
File Size: | 1235 kb |
File Type: |
Ds Willem Vogel
|
Ds Willem Steyn
|
Sondag 3 Maart
lantern_2013-03-03.pdf | |
File Size: | 1360 kb |
File Type: |
Dirk de Bruyn (Eksamenpreek)
|
Ds Willem Steyn (Buitediens)
|
Sondag 24 Februarie
lantern_2013-02-24.pdf | |
File Size: | 1218 kb |
File Type: |
Prof Koos Vorster
|
Ds Koos Mouton (Gesamentlike jeugdiens)
|
Sondag 17 Februarie
lantern_2013-02-17.pdf | |
File Size: | 1199 kb |
File Type: |
Prof Chris van der Walt
|
Ds Willem Steyn
|
Sondag 10 Februarie
lantern_2013-02-10.pdf | |
File Size: | 1077 kb |
File Type: |
Ds Willem Steyn
|
Prof Gert Breed
|
Sondag 3 Februarie
lantern_2013-02-03.pdf | |
File Size: | 1480 kb |
File Type: |
Ds Fanie Coetzee
|
Ds Willem Steyn
|
Sondag 27 Januarie
lantern_2013-01-27.pdf | |
File Size: | 1328 kb |
File Type: |
Ds Willem Steyn
|
Gesamentlike Jeugdiens: Ds Karel Steyn
|
Sondag 20 Januarie
lantern_2013-01-20.pdf | |
File Size: | 956 kb |
File Type: |
Ds Fanie Coetzee
|
Ds Willem Steyn
|
Sondag 13 Januarie
lantern_2013-01-13.pdf | |
File Size: | 930 kb |
File Type: |
Ds Fanie Coetzee
|
Ds Willem Steyn
|
Sondag 6 Januarie
Ds Fanie Coetzee
|
Prof Chris van der Walt
|
Sondag 30 Desember
Ds Willem Steyn
|
Prof Koos Vorster
|
Sondag 23 Desember
Prof Koos Vorster
|
Prof Nico Vorster
|
Sondag 16 Desember
Eugene Coetzer
|
Eugene Coetzer
|
Sondag 9 Desember
2012_12_09_oggend.mp3 | |
File Size: | 5052 kb |
File Type: | mp3 |
Sondag 2 Desember
lantern_2012-12-02.pdf | |
File Size: | 1169 kb |
File Type: |
oggend_2.mp3 | |
File Size: | 5984 kb |
File Type: | mp3 |
Sondag 25 November
lantern_2012-11-25.pdf | |
File Size: | 1602 kb |
File Type: |
op_trek_3.pdf | |
File Size: | 349 kb |
File Type: |
|
|
Sondag 18 November
lantern_2012-11-18.pdf | |
File Size: | 1752 kb |
File Type: |
op_trek_2.pdf | |
File Size: | 248 kb |
File Type: |
|
Geen opname tydens aanddiens nie.
|
Sondag 11 November
lantern_2012-11-11.pdf | |
File Size: | 1634 kb |
File Type: |
op_trek_1.pdf | |
File Size: | 349 kb |
File Type: |
Sondag, 4 November
lantern_2012-11-04.pdf | |
File Size: | 769 kb |
File Type: |
Ongelukkig is daar geen opname van die oggenddiens beskikbaar nie.
|
|
Sondag, 28 Oktober
lantern_2012-10-28.pdf | |
File Size: | 794 kb |
File Type: |
|
Gesamentlike Hervormingsdiens by Cachet
Geen opname nie. |
Sondag, 21 Oktober
lantern_2012-10-21.pdf | |
File Size: | 921 kb |
File Type: |
|
|
Sondag, 14 Oktober
lantern_2012-10-14.pdf | |
File Size: | 822 kb |
File Type: |
Oggend:
As lewende offer aan God, behoort jou liefde die kwaad in die wêreld te oorwin Ds Willem Steyn
|
Aand
Gesamentlike diens by Oos - geen opname. |
Sondag, 7 Oktober
Geen Lantern tydens vakansie nie.
Oggenddiens
|
Aanddiens
|
Sondag, 30 September
Geen Lantern tydens vakansie nie.
Oggenddiens
|
Aanddiens
Geen preek opgeneem nie |