Kleingroepe & Bybelstudiegroepe
In ons gemeente is daar groepies wat op 'n gereelde basis bymekaar kom en rondom die Woord van God vergader. Hulle fokus ook spesifiek op verhoudingbediening. So 'n groep het ook soms 'n projek wat hulle op hulle neem - bv. hospitaalbesoeke, ens.
Skakel gerus die kerkkantoor vir meer inligting oor Kleingroepe en Bybelstudiegroepe wat gereeld vergader.
Skakel gerus die kerkkantoor vir meer inligting oor Kleingroepe en Bybelstudiegroepe wat gereeld vergader.