Gereformeerde Kerk Potchefstroom Die Bult
  • Welkom!
  • Home
  • Preke & Nuusbriewe
  • About
  • Raak betrokke
  • Meetings
  • Kleingroepe
  • Ministries
    • Student Focus
    • Christian Basics
    • Pray
    • Serve IN church
    • Serve ON the Bult
    • Offerings of gratitude
  • G5 Bediening
  • Our people
  • Kalender
  • Resources
  • Praat met ons
  • Contact
  • English
  • Afrikaans
 

Welkom by GK Potchefstroom die Bult

Welkom by die vars en nuutste gemeente op die Bult. Die Gereformeerde kerk Potchefstroom Die Bult het op 30 Oktober 2011 nuut ontstaan vanuit die twee voormalige Gereformeerde kerke Noord en Noordbrug.

Vir ons gaan Christenwees oor verhoudings en ons verbind ons daartoe om met ʼn leefwyse van luister, deel te wees van die Here se bediening in die gemeente, op die stukkie van sy aarde waar Hy ons geplaas het, asook wêreld wyd. Vandaar ons bedieningsgerigtheid IN, OP en OOR die Bult.
Ons sal jou graag persoonlik wil ontmoet en nooi jou uit om saam met ons die Here in erediens te kom ontmoet, by een van die kleingroepe of bedieninge in te skakel of om kontak te maak as ons vir jou tot hulp kan wees.

Eredienstye:
09:30 - Afrikaanse oggenddiens
11:30 - International service
18:00 - Afrikaanse aanddiens

Die kerkgebou is op die hoek van Molen- en Borcherdstraat. Die kerkkantoor is in die kerksaal -- oorkant kerkgebou in Borcherdstraat.

Vul asseblief hierdie vorm in as jy 'n lidmaat van ons gemeente wil word.
Picture